Our Blog

Woordfees

Die Universiteit van Stellenbosch se wonderlike Woordfees is vanaf 2 tot 11 Maart in Stellenbosch op die planke. Vir enige navrae : www.woordfees.co.za of 021 – 808 2019. Besprekings deur Computicket.

Kom en geniet hierdie wonderlike geleentheid in ons dorp.